Pad na jou hart
François Bloemhof [Bloemhof, François]Iets anders! François Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en dié pad van liefde het meer as net ’n paar kinkels en draaie.
Basson is ’n verwaande jong man wie se pa aan hom ’n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson ’n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord – en jóú ware noord.
Категорії:
Рік:
2013
Видавництво:
Tafelberg
Мова:
afrikaans
ISBN 10:
0624065774
ISBN 13:
9780624065777
ISBN:
B00H2E39Y6
Файл:
EPUB, 406 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2013